Staat roep burgers op om "onwettige" skole aan te meld
'n Tuisskool ma rapporteer die volgende op 19 Desember : "Het vandag by die tolhek 'n Citizen ontvang. In 'n bylaag van vandag se koerant vind ek toe 'n artikel - "Be aware of illegal schools - GDE" Hier is 'n oproep vir die aanmeld van onwettige skole - hulle vra selfs dat die publiek die polisie sal skakel as hulle vermoed 'n skool is onwettig."
Leendert van Oostrum lewer hierop kommentaar op die tuisonderwys poslys soos volg : "Ons weet reeds geruime tyd dat daar geen waarborg is dat kinders wat “wettige” skole bywoon, enigiets gaan leer nie. Trouens, ons weet uit ruim navorsing dat die meeste van hulle bitter weinig leer. Die bewyse is daar."
"Nou beweer die onderwysdepartement dat kinders in “onwettige” skole ook die gevaar loop om niks of min te leer. Terselfdertyd weet ons uit navorsing oor sogenaamde “low fee private schools” dat kinders in sulke skole wat “onwettig” is, MEER leer as kinders in beide staatskole en “wettige” privaatskole."
"Dit is dus duidelik dat die “wettigheid” al dan nie hoegenaamd geen verband hou met of die kind sy grondwetlike reg op onderwys in ’n bepaalde skool kan uitoefen of nie. Daar is gewoon gee oorsaaklike (“kousale”) verband tussen “wettigheid” en die doelmatigheid van die instellings nie."
"In die lig van Art 36 van die grondwet beteken dit dat die verbod op “onwettige” privaatskole waarskynlik ongrondwetlik kan wees!"
Events
Has no connect to show!
Legal & Research
Homeschooling and the law
Home schooling was recognized in 1996 in Section 51 of the SA Schools
+ ViewCentres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Maski AI Maths Tutor
Meet Maski® Your ultimate support guide to authentic, credible, ...
Impaq: Homeschool & Online ...
Impaq: The leading homeschooling curriculum provider in South ...
Frequently Asked Questions
-
Do homeschoolers take holidays?
Yes, they take breaks. Some homeschool families follow the public school year calendar especially if they are involved in sport and music...
-
Is home education often used as a smoke screen to hide child neglect?
State interference in home education is often justified as something that can identify situations where home education is used as a smoke screen to...
-
What is home education or homeschooling?
Home education is the oldest form of education. The school system as we know it is actually fairly new. It is done under the guidance and the...
-
Can I be a working mom and homeschool?
Single parents who are committed to homeschool organize a schedule around their work commitments and sometimes involve family or tutors to assist...

Comments