Tuisskolers sal onthou dat Tina van Deventer, tuisskoolma van Pretoria en lid van die Pestalozzi Trust, al etlike jare lank saam met die BCVO en die CVO Skool Pretoria, betrokke is by ‘n hofsaak teen die Minister van Onderwys. Hierdie saak kom uiteindelik voor die hof. Die uiteindelike doel van die hofsaak is om die minister te verhoed om die staatskurrikulum op private skole en tuisonderwys af te dwing. GRONDWETLIKE BEPALINGS...
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Elroi Academy (Gr 8 - 12)
Elroi Academy – Top-Rated Distance Education Provider in South ...
Ginini Training Institute
Ginini Academy is an EdTech home education content provider ...
Has no content to show!